Arbeid
Tal-Tec vier 50 jaar van vernuwende veehanteringstoerusting by NAMPO 2025
Tal-Tec vier nie net hul 50ste bestaansjaar nie, maar ook hulle 30ste deelname aan NAMPO, Suid-Afrika se grootste landbouskou. Hierdie mylpale beklemtoon Tal-Tec se volgehoue toewyding aan die ontwikkeling van robuuste, doeltreffende en kostedoeltreffende veehanteringstoerusting vir die plaaslike en internasionale mark. Tal-Tec is in die vroeë 1970's gestig deur[...]
Young female farmer is breaking stereotype barriers Meet Thokozile Maphisa
Article supplied (by Loudhailer) Farming may not seem like an obvious career choice for a woman – but Thokozile Maphisa, the founder of Ikusasalethu Agricultural Projects, is at her happiest in the fields. According to the Sustainability Initiative of South Africa’s study on Women and Gender in South African[...]
John Deere brei konstruksietoerusting in Afrika uit
Deur Hentie Breedt, bemarking- en kommunikasiebestuurder vir John Deere Afrika en nabye Midde-Ooste John Deere, die meganisasiereus, het aangekondig dat hul konstruksietoerustingreeks verder in Afrika gaan uitbrei. Agtien lande in Suidelike en Wes-Afrika gaan nou ook John Deerekonstruksietoerusting ontvang, naas die landboutoerusting waarop hulle reeds al jare lank staatmaak.[...]
Die CAT S62 Pro: Taai gereedskap vir tawwe omgewings
Jy kies tog jou toerusting en gereedskap op grond van hoe taai en veelsydig dit is - waarom dan nie ook jou selfoon nie? Om die jongste slimfoon te koop as jy eintlik 'n aktiewe, buitelugleefstyl geniet, is soos om 'n sportmotor vir 'n 4x4-vakansie te koop. Jy behoort[...]
Farm Costing Solutions: Meet en bestuur jou arbeid
Op ’n plaas word kunsmis, saad, diesel, elektrisiteit en opbrengs noukeurig gemeet of geweeg om koste te bestuur en inkomste te bepaal. Waarom nie ook arbeid nie? Arbeid is een van die grootste uitgawes op die plaas en dit het noodsaaklik geword dat boere die produktiwiteit van hulle werkers[...]