CAT
CAT has a shoe for every farmer
Farmers need a reliable shoe that can handle any terrain, task or track. Choosing the right shoes is more than just about fashion or comfort, it is also about your health. Every step we take impacts our feet and farmers walk a lot. It also plays a role in[...]
Die CAT S62 Pro: Taai gereedskap vir tawwe omgewings
Jy kies tog jou toerusting en gereedskap op grond van hoe taai en veelsydig dit is - waarom dan nie ook jou selfoon nie? Om die jongste slimfoon te koop as jy eintlik 'n aktiewe, buitelugleefstyl geniet, is soos om 'n sportmotor vir 'n 4x4-vakansie te koop. Jy behoort[...]
Kyk so ‘n slim CAT!
Boerdery is nie vir sissietjies nie en ‘n boer se gereedskap moet die pas kan volhou. Gelukkig hoef geen boer nou meer verder te soek vir ‘n foon wat by sy baas kan kers vashou nie. Die Cat®-S61 slimfoon kan afstand meet, hittebeelde sien, kyk of die lug in[...]