CAT S62
Die CAT S62 Pro: Taai gereedskap vir tawwe omgewings
Jy kies tog jou toerusting en gereedskap op grond van hoe taai en veelsydig dit is - waarom dan nie ook jou selfoon nie? Om die jongste slimfoon te koop as jy eintlik 'n aktiewe, buitelugleefstyl geniet, is soos om 'n sportmotor vir 'n 4x4-vakansie te koop. Jy behoort[...]