veeboere

Reën laat insekbevolkings ontplof … En veeboere moet bontstaan teen siektes

“Boere is bekommerd oor siektes soos bloutong, Slenkdalkoors, knopvelsiekte en Afrika-perdesiekte na al die lekker reën,” se Marzanne Roets, nasionale koördineerder van die Nasionale Dieresiekteforum (NDGF). “Daar is meer as genoeg entstof vir al die genoemde siektes beskikbaar!” Marzanne is verantwoordelik daarvoor dat inligting oor dieresiektes en neigings tydig[...]

By Tisha Steyn|30th January 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Vrese oor voelgriep in mense al feller

Voëlgriep het Amerika behoorlik op hol. Wetenskaplikes vrees dat die hoogs aansteeklike H5N1 wat ongebreideld maai op kommersiële hoenderplase, wilde voëls en verskeie soogdierspesies soos melkbeeste, kan oorspring na mense. Goewerneur Gavin Newson van die deelstaat Kalifornië het kort voor Kersfees ‘n voëlgriep-noodtoestand verklaar met die doel om die[...]

By Tisha Steyn|6th January 2025|Categories: Dieregesondheid, Vee en Wild|Tags: , , , , , |

VIDEO: Hoë kwaliteit produkte van Yara Animal Nutrition

Boer Jacques weet 'n ding of twee in die veeboerbedryf. Twintig jaar samewerking met Yara Animal Nutrition, wys beslis die tevrednheid van hulle produkte - as dit werk, verander jy dit nie. Die hoë kwaliteit voere en die uitstekende tegniese advies van Yara Animal Nutrition, hou hierdie boer meer[...]

By Specialist Writer|13th December 2024|Categories: Video's|Tags: , , , |

Van seleksie tot sukses: Buckridge Bonsmaras se benadering tot vroulike diere

Die seleksie van vroulike diere speel ’n kernrol in die voortsetting van genetiese uitnemendheid, vrugbaarheid en aanpasbaarheid – die boustene van ’n prestasie-gedrewe boerdery. By Buckridge Bonsmaras word vroulike diere met die grootste sorg en presisie gekies en gesorteer, aangesien hulle die fondament en kern vorm van ’n suksesvolle[...]

By Kylee Mann|12th December 2024|Categories: Vee en rasse|Tags: , , , , |

VIDEO: ANB Vet in Krugersdorp – die hartklop agter veeartse en dieredokters in Suid-Afrika

ANB Vet is 'n groothandelaar van diere-medisyne en dieregereedskap vir veeartse en dieredokters in Suid Afrika. ANB VET streef uitnemendheid na met 'n passie. Hulle probeer om die pryse so mededingend en laag as moontlik te hou. ANB Vet lewer af in 'n wye area rondom Gauteng en maak[...]

By Specialist Writer|5th December 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |
0
Go to Top