VIDEO: ANB Vet in Krugersdorp – die hartklop agter veeartse en dieredokters in Suid-Afrika
ANB Vet is ‘n groothandelaar van diere-medisyne en dieregereedskap vir veeartse en dieredokters in Suid Afrika.
ANB VET streef uitnemendheid na met ‘n passie. Hulle probeer om die pryse so mededingend en laag as moontlik te hou. ANB Vet lewer af in ‘n wye area rondom Gauteng en maak gebruik van koeriers vir die afgeleë kliënte.
Besoek hulle webtuiste by https://www.anbvet.co.za/.