veegesondheid

Bek-en-klouseer in Tuinroete onder beheer

Henry Meyer, suiwelboer naby Mosselbaai en verteenwoordiger van Agri-Wes-Kaap in die Suid-Kaap, oftewel Tuinroete, is positief oor hoe goed bek-en-klouseer in die omgewing beheer word. Sedert die eerste drie positiewe gevalle van bek-en-klouseer in Februarie op ‘n suiwelplaas in die Hartenbosgebied van Mosselbaai identifiseer is, het die aantal net[...]

By Tisha Steyn|20th March 2026|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Vrese oor voelgriep in mense al feller

Voëlgriep het Amerika behoorlik op hol. Wetenskaplikes vrees dat die hoogs aansteeklike H5N1 wat ongebreideld maai op kommersiële hoenderplase, wilde voëls en verskeie soogdierspesies soos melkbeeste, kan oorspring na mense. Goewerneur Gavin Newson van die deelstaat Kalifornië het kort voor Kersfees ‘n voëlgriep-noodtoestand verklaar met die doel om die[...]

By Tisha Steyn|6th January 2025|Categories: Dieregesondheid, Vee en Wild|Tags: , , , , , |

Bek-en-klouseer onder beheer

Die verbete geveg om bek-en-klouseer onder beheer te bring, is besig om vrugte af te werp. Volgens Sara-Lea van Eeden, die Departement  van Landbou se woordvoerder oor bek-en-klouseer, is die situasie in die Oos-Kaap en Mpumalanga onder beheer met geen nuwe voorvalle nie. In Mpumalanga, die Vrystaat, Noordwes en[...]

By Tisha Steyn|28th October 2024|Categories: Dieregesondheid|Tags: , , , , , , |
0
Go to Top