biosekerheid

Bek-en-klouseer in Tuinroete onder beheer

Henry Meyer, suiwelboer naby Mosselbaai en verteenwoordiger van Agri-Wes-Kaap in die Suid-Kaap, oftewel Tuinroete, is positief oor hoe goed bek-en-klouseer in die omgewing beheer word. Sedert die eerste drie positiewe gevalle van bek-en-klouseer in Februarie op ‘n suiwelplaas in die Hartenbosgebied van Mosselbaai identifiseer is, het die aantal net[...]

By Tisha Steyn|20th March 2026|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Biosekerheid kan boere maak of breek

Verskeie dieresiektes, insluitend bek-en-klouseer onder beeste, Afrika-varkpes en voëlgriep onder hoenders, het vanjaar in Suid-Afrika voorgekom. Indien behoorlike biosekerheids-maatreëls in plek was, die nodige entstof beskikbaar was en die landsgrense minder deurlaatbaar was, sou die verspreiding van die siektes waarskynlik voorkom of minstens beperk kon word. Hierdie uitbrekings het[...]

By Tisha Steyn|20th December 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: |
0
Go to Top