Kroon Vee se 25ste produksieveiling

Kroonvee uitslag 2021
Die 3 de November 2021 het Kroon Vee Brahman hulle 25ste produksieveiling gehou te Buckshee, Vryburg.
Voor die veiling het Jan van Zyl (Jnr) namens die Van Zyl familie al die borge bedank en die kopers van regoor Afrika verwelkom.
Uitslag:
Manso Brahman Bulle: 53 Gemiddeld R 95 263.00
Duurste : R 320 000.00 JVZ 18 360
Koper: Gielie Jacobs, Bergville, KZN.
Rooi Brahman Bulle: 14 Gemiddeld R 84 286.00
Duurste : R 190 000.00 JVZ 18 89
Koper: Conal Lucas, Zimbabwe.
Manso Brahman Vroulike diere met verse: 8 Gemiddeld R 85 625.00
Duurste: R 110 000 JVZ 13 17
Koper: Boikhutso Tlou , KZN
Manso Brahman Verse: 52 Gemiddeld R 51 500.00
Duurste: R 85 000 JVZ 19 442.
Koper: Louma Boerdery, Thabazimbi.
Semen Stooitjies: 140 Gemiddeld R 1 582.00
Duurste: R 9 000.00 per strooitjie.
Koper: Wimpy van der Walt, Port Elizabeth.
Agri4all.com en ProAgri Media wil graag die Van Zyl familie gelukwens met die uitstekende veiling en dat ons kon deel wees.
Die afslaer was Johan van der Nest.
Die veiling was bemark namens Kroon Vee Brahmane deur Cona Bemarking op die www.agri4all.com webwerf.
Simon Hughes Marketing het die veiling behartig.
Kontak Tiny Smith op 082-698-3353 of tiny@proagri.co.za om jou veiling op al ons platvorms te bemark.