Vlakte Bonsmara
Top Bonsmara-bul verkoop vir R560 000 by die Vlakte Bonsmara studiegroep se 13de Bulveiling
Vleissentraal Bosveld het die 21ste Oktober 2022 die jaarlikse Vlakte Bonsmara bulveiling op die plaas Doornpan, te Roedtan aangebied. Talle nuwe en ou gesigte is by die veiling opgemerk asook getroue borge wat die veiling ondersteun het. Mike Killassy was die afslaer vir dié veiling. ‘n Belangrike beginsel vir[...]
Vlakte Bonsmara Studiegroep 13de Bulveiling: 21 Oktober 2022
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep het sy ontstaan te danke aan ’n aantal vooruitdenkende Bonsmara Beesboere op die Springbokvlakte in Limpopo. Na suksesvolle aanbied van individuele kommersiële veilings het stigterslede Tian Kruger, Hardus de Beer, Cheem Prinsloo, Johan Mong en Jean Gouws besluit om die Vlakte Bonsmara Studiegroep te stig.[...]
Puik diere hou Vlakte Bonsmarastudiegroep op die wenpad
Bonsmara-telers se trots in die ras is een van die eienskappe wat die ras se gewildheid oor die afgelope paar jaar laat toeneem het. Dié ras van prof Jan Bonsma is deur 85 jaar selektief geteel om perfek in te pas in die soms wrede Suid-Afrikaanse toestande. Die Vlakte[...]
Vlakte Bonsmarastudiegroep 16de Produksieveiling: ‘n Belegging wat sy sout werd is
Bonsmara telers regoor die land kan opreg getuig dat die 2022-veilingseisoen tot dusver uitstekend was. Telers en kopers kan saamstem dat ‘n belegging in die Bonsmara ras ‘n belegging is wat sy sout werd is. Een van die kernwaardes van die Vlakte Bonsmarastudiegroep is streng keuring. Die drie kern[...]