Mei
Stelena SAVM hou nog ‘n besonderse produksieveiling
Op 24 Mei 2023 het Stelena SAVM nog 'n suksesvolle produksieveiling by hulle plaas in Nooitgedacht, te Oranjeville aangebied. Die gemiddelde van die veiling was soos volg: Ramme 26 Top SAVM ramme is aangebied en behaal ’n gemiddelde prys van R16 153,00. Die duurste ram van Manie Lombard, LT 20067,[...]
Serfbred Brahmane behaal goeie pryse op hulle jaarlikse produksieveiling
Die Serfbred Brahman-groep het weer die wit geregistreerde Brahman-veeveiling met hulle voortreflike diere oorheers. Op 11 Mei 2023 het die groep hulle jaarlikse veiling net buite Potchefstroom gehou. “Ons produksieveiling het 'n goeie opkoms van gaste en baie goeie ondersteuning gehad ten spyte van ekonomiese uitdagende tye,” verduidelik Carla[...]
Wit en rooi mooi getooi by Sugar Sale se tweede Brahman-veiling
Vanjaar se Sugar Sale Brahman-veiling het plaasgevind op 6 Mei 2023 by Fire and Wine Arena in Zwavelpoort, Pretoria. Hier staan Dr Paul Pienaar (Bar Circle Brahmane), Wouter van Deventer (Discovery Brahmane) en Burnie Staal (Burnie en Kosike Staal). Dit is die eerste jaar dat beide die[...]
Top genetika op aanbod by Stelena SA Vleismerino-stoet se 16de produksieveiling
As jy ’n boer is wat opsoek is na ’n wit wol skaapras inheems aan Suid-Afrika wat in ’n verskeidenheid omgewingstoestande kan floreer, soek nie verder as die Suid Ramme wat geregistreer is, insluitend dié met stoetpotensiaal. -Afrikaanse vleismerino (SAVM) nie. Hierdie skaapras word geteel vir sy[...]
Royal-skou 26 Mei – 4 Junie 2023
Die Royal-skou spog weer vanjaar met ’n verskeidenheid van uitstallers, insluitend ‘n mengsel van kommersiële, nywerheids- en diensorganisasies. Kontak mnr. TD Strachan by 033 345 6274 of per e-pos admin@royalshow.co.za vir meer inligting.