Categories: Landboukalender, Mei, Vee en rassePublished On: 8th June 2023

Stelena SAVM hou nog ‘n besonderse produksieveiling

By 1 min read
128 words

Picture1

Op 24 Mei 2023 het Stelena SAVM nog ‘n suksesvolle produksieveiling by hulle plaas in Nooitgedacht, te Oranjeville aangebied.

Die gemiddelde van die veiling was soos volg:

Ramme

26 Top SAVM ramme is aangebied en behaal ’n gemiddelde prys van R16 153,00.

Die duurste ram van Manie Lombard, LT 20067, is verkoop vir R60 000 verkoop aan Koos de Wet van Graaff-Reinet en Hugh Smith van Dordrecht.

Ooie

17 Top SAVM ooie is aangebied en behaal ’n gemiddelde prys van R5 941,00.

Van links, Danie de Wet (BKB Frankfort), Jan Mostert (Afslaer), Marnus Becker (BKB, namens kopers), JD Steyn (BKB), Alta en Manie Lombard (Verkopers).

Vir meer inligting besoek hulle webwerf by www.stelena.co.za. Kontak die manne van BKB – JD Steyn (BKB) by +27 72 877 6984, Marnus Becker (BKB) by +27 82 873 2002 of Jan Mostert (BKB afslaer) by +27 83 306 8408.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0