Mei
NAMPO Bothaville 16-19 Mei 2023
Die grootste tentoonstelling van landboumasjinerie en vee. Die Nampo Oesdag is een van die grootste landbou-uitstallings onder private besit in die suidelike halfrond en vind jaarliks net buite Bothaville plaas. Kontak Wim Venter by 08600 47246 of per e-pos wim@grainsa.co.za, vir meer inligting.
Bloemskou 27 Apr – 6 Mei
Bloemskou is ‘n jaarlikse instelling in Bloemfontein. Die Bloemskou kombineer verskeie afdelings om ‘n suksesvolle jaarlikse skou te verseker. Kontak Elmarie Prinsloo by 051 448 9894 of per e-pos info@bloemskou.co.za vir meer inligting.
NAMPO Bothaville 2022 Digitale Kaart
Die 54ste NAMPO Oesdag is om die draai! Vir die eerste keer oor vyf dae aangebied tussen 16 en 20 Mei 2022. Die 2022-tema is "Beleef dit!". NAMPO-uitstallers kan weer produsente ontmoet en hul produkte ten toon stel. Die toevoeging van 'n ekstra dag in die skedule dien as[...]
Vlakte Bonsmarastudiegroep 16de Produksieveiling: ‘n Belegging wat sy sout werd is
Bonsmara telers regoor die land kan opreg getuig dat die 2022-veilingseisoen tot dusver uitstekend was. Telers en kopers kan saamstem dat ‘n belegging in die Bonsmara ras ‘n belegging is wat sy sout werd is. Een van die kernwaardes van die Vlakte Bonsmarastudiegroep is streng keuring. Die drie kern[...]
Mei Veilings
VEILING NAAM DATUM PLEK KONTAKPERSOON KONTAKBESONDERHEDE SKATKIS BONSMARAS – Produksie 2 Vryburg Chris Visser chris@crvisser.com, 082-410-6146 Bloemskou Angus Provinsiale Kampioenskap 2 Bloemfontein RC Malherbe rcm1@lantic.net, 084-851-8262 SERFIES BONSMARA STOET – Produksie 2 Newcastle Serfie Serfontein ansaserfontein@telkomsa.net, 082-808-2602 G N KRUGER – GERNO Bonsmara Produksie 3 Rustenburg Gert Kruger gert@floramotors.co.za;[...]