Bulveiling
Topbulle uitgesoek vir Vlakte Bonsmara se 17de bulveiling
Kry jou veldskoene gereed en kom kuier saam! Die Vlakte Bonsmara Studiegroep nooi alle kopers en belangstellendes uit na hul 17de bulveiling wat op 16 Oktober plaasvind op die plaas Doornpan, Roedtan, Limpopo. Wat in 2007 op die Springbokvlakte in Limpopo as ’n droom begin het, het oor baie[...]
VIDEO: Vlakte Bonsmara Studiegroep 16de bulveiling | Maak gereed vir iets groot!
Sluit aan by die Vlakte Bonsmara Studiegroep op 17 Oktober 2025 om 11:00 vir hulle 16de Bulveiling wat plaasvind op die plaas Doornpan in die Roedtan-distrik, Limpopo. Hierdie dag beloof om veeboere topgehalte genetika te bied met 50 handgeselekteerde gehalte bulle en 250 eersteklas vroulike diere, insluitend beide stoet-[...]
Wat lê voor vir Vlakte Bonsmara Studiegroep vir 2025?
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep, onder leiding van die voorsitter Kobus du Toit, is optimisties oor die komende jaar, met die hoop dat die marktoestande sal stabiliseer en die boere se kontantvloei sal herstel. Die algemene vooruitsigte vir die groep vir 2025 is versigtig optimisties, en daar is 'n baie[...]
’n Vinnige terugflits na Hoopstad Afrikaner se 85ste bulveiling
Die Hoopstad Afrikaner-groep het op 9 Oktober hulle merkwaardige 85ste veiling gehou by die Hoopstad Landbougronde. Met pragtige bulle en plat op die aarde mense, was hierdie veiling ’n uitskieter! Die trots, moeite en harde werk wat in hierdie tipe veilings gaan verdien ’n groot handeklap! Indien[...]
Ontsluit top genetika by die Vlakte Bonsmara Studiegroep Bulveiling: 60 topklas bulle op aanbod!
Soos die landboubedryf aanhou ontwikkel, raak die belegging in eersteklas genetika al hoe belangriker. Hierdie jaar se Vlakte Bonsmara Studiegroep Bulveiling bied ’n gulde geleentheid vir telers en boere om hulle kuddes na nuwe hoogtes te voer met sestig topgehalte bulle op aanbod, wat elkeen met die hand uitgesoek[...]