Terugflits 2026

Vlakte Bonsmara-groep kyk terug op ’n jaar vol hoogtepunte

Vir die Vlakte Bonsmara-groep was 2026 ’n besondere jaar. Ondanks voortdurende uitdagings weens bek-en-klouseer het die groep steeds nuwe rekords opgestel, mylpale behaal en hul 20ste produksieveiling aangebied. Kobus du Toit, voorsitter van die groep, sê: “Ons as Vlaktegroep staan weer aan die einde van nog ’n jaar en,[...]

By Natasha Pretorius|12th November 2026|Categories: Veilings|Tags: , , , , , |
0
Go to Top