Bulveiling

’n Vinnige terugflits na Hoopstad Afrikaner se 85ste bulveiling

Die Hoopstad Afrikaner-groep het op 9 Oktober hulle merkwaardige 85ste veiling gehou by die Hoopstad Landbougronde. Met pragtige bulle en plat op die aarde mense, was hierdie veiling ’n uitskieter! Die trots, moeite en harde werk wat in hierdie tipe veilings gaan verdien ’n groot handeklap! Indien[...]

By Kylee Mann|24th October 2024|Categories: Veilings|Tags: , , , , , |

Ontsluit top genetika by die Vlakte Bonsmara Studiegroep Bulveiling: 60 topklas bulle op aanbod!

Soos die landboubedryf aanhou ontwikkel, raak die belegging in eersteklas genetika al hoe belangriker. Hierdie jaar se Vlakte Bonsmara Studiegroep Bulveiling bied ’n gulde geleentheid vir telers en boere om hulle kuddes na nuwe hoogtes te voer met sestig topgehalte bulle op aanbod, wat elkeen met die hand uitgesoek[...]

By Bianca Pretorius|18th September 2024|Categories: Veilings|Tags: , , , , |

Vlakte Bonsmara studiegroep is trots op wat hulle vermag het met 2023 se veiling

Hendrik van der Walt, Vleissentraal Bemarker, deel dat die bul-aanbieding sterk was by die 2023-veiling. Die Bonsmara-bulle het uitstekende pryse behaal by vanjaar se Vlakte Bonsmara veiling. Al die bulle het goed verjooop tydens die geleentheid. Die duurste bul was lot 26, wat verkoop het vir R420 000. https://www.youtube.com/watch?v=fNmowFHU-bo[...]

By Specialist Writer|17th November 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

TXL Bovelder-bulveiling spog met uitsonderlike pryse!

Die duurste geregistreerde Bovelderbul, Lot 8 (TXL 20-253), is vir R480 000.00 verkoop aan Deale Bovelders van Vrede. Op 21 September 2023 het TXL Bovelder’s hulle 16de produksieveiling gehou te Vivo. Die veiling het 'n groot aantal kopers van regoor die land gelok, gretig om die uiters gesogte Bovelderbeeste[...]

By Natasha Pansegrouw|28th September 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , |

Stof jou vellies af en gryp jou beursie vir vanjaar se ongelooflike TXL Bovelder aanbieding te Vivo

TXL Bovelder was een van die eerste kuddes wat in 1994 in die Limpopo-streek geteel is. Hierdie Bovelders is dik, geharde en fenomenale aanpasbare bulle wat loop op strawwe hartwater, rooiwater en galsiekte gebied. Hierdie bulle is nie net 'n bederf vir die oog nie, maar funksioneel, volhoubaar en[...]

By Specialist Writer|5th September 2023|Categories: Videos|Tags: , , , |
1
Go to Top