vee boere
Doseer jou skape maklik … met Kanna Industries se V-vormige vervoerband
Maak dosering maklik vir jouself en jou skape met Kanna Industries se V-vormige vervoerband. Nou kan jy jou skape vinnig en doeltreffend doseer sonder om stremming op jou diere te plaas. Kanna Industries se V-vormige vervoerband kan as ‘n statiese eenheid gekoop en by jou bestaande kraal ingeskakel word,[...]
VIDEO: Terugflits na die die vuurwarm Nasionale Brahman veiling
Die jaarlikse Nasionale Brahman veiling het op 7 September 2024 weer vlam gevat by Parys Afridome. Die fris-bulle het beslis hierdie jaar se veiling opwindend gehou! As jy jou veiling wil bemark kontak: Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com https://youtu.be/9EXSGm4_ilU[...]
Soutpansberg Bonsmaras: 2024 produksieveiling uitslae
Soutpansberg Bonsmara het hulle jaarlikse produksieveiling gehou op die 11de Oktober te plaas de Ruigte, Vivo. Ten spyte van uitdagende ekonomiese toestande kyk die groep terug na ‘n suksesvolle dag en bedank elke koper en ondersteuner. Hier is die veiling uitslae: Stoetbulle verkoop teen ‘n gemiddeld van R61 000[...]
Ontsluit top genetika by die Vlakte Bonsmara Studiegroep Bulveiling: 60 topklas bulle op aanbod!
Soos die landboubedryf aanhou ontwikkel, raak die belegging in eersteklas genetika al hoe belangriker. Hierdie jaar se Vlakte Bonsmara Studiegroep Bulveiling bied ’n gulde geleentheid vir telers en boere om hulle kuddes na nuwe hoogtes te voer met sestig topgehalte bulle op aanbod, wat elkeen met die hand uitgesoek[...]