V-vormige vervoerband
Doseer jou skape maklik … met Kanna Industries se V-vormige vervoerband
Maak dosering maklik vir jouself en jou skape met Kanna Industries se V-vormige vervoerband. Nou kan jy jou skape vinnig en doeltreffend doseer sonder om stremming op jou diere te plaas. Kanna Industries se V-vormige vervoerband kan as ‘n statiese eenheid gekoop en by jou bestaande kraal ingeskakel word,[...]