Kanna Industries
VIDEO: Kan ‘n boer dan nie sonder Kanna nie? | Kanna Industries by NAMPO
Kanna se stigter en eienaar, Willa Nolte, het op ‘n Karooplaas grootgeword en hy begryp eerstehands die unieke uitdagings en geleenthede wat Suid-Afrikaanse boere daagliks. Hierdie praktiese kennis en begrip vorm die kern van Kanna se bestaan: masjiene wat deur boere vir boere ontwerp en vervaardig word. Willa vertel[...]
Kanna Industries bemeester doeltreffende wolhantering
’n Ordentlike wolpers is vir enige wolboer ’n noodsaaklike belegging vir die doeltreffende en professionale hantering van wol. Nie net help dit om wol netjies en kompak te verpak vir vervoer en berging nie, maar dit speel ook ’n groot rol in die behoud van wolgehalte en die uiteindelike[...]
Kanna Industries bied boere toerusting wat deur boere ontwerp en vervaardig is.
Boere se behoeftes en boere se vernuf vorm die grondslag vir oplossings wat boere deur dik en dun dien. Dit is hoekom boere so ingenome is met die toerusting wat Kanna Industries vervaardig. Kanna se stigter en eienaar, Willa Nolte, het op ‘n Karooplaas grootgeword en hy begryp eerstehands[...]
Video: Kanna Industries bring oplossings na boere
Begrip vir boere en slim tegnologie-oplossings is kernkenmerke van Kanna Industries. Dit is weer deeglik by NAMPO bewys met Kanna se reeks robuuste en doeltreffende woltoerusting. Met 'n fokus op die unieke uitdagings van plaaslike wolboerdery, het Kanna se teenwoordigheid by die skou boere die geleentheid gebied om eerstehands[...]
Kanna Industries wys vernuwende woltoerusting by NAMPO