Video: Kanna Industries bring oplossings na boere

Kanna industries thumbnail
Begrip vir boere en slim tegnologie-oplossings is kernkenmerke van Kanna Industries. Dit is weer deeglik by NAMPO bewys met Kanna se reeks robuuste en doeltreffende woltoerusting.
Met ‘n fokus op die unieke uitdagings van plaaslike wolboerdery, het Kanna se teenwoordigheid by die skou boere die geleentheid gebied om eerstehands die gehalte en veelsydigheid van hulle produkte te ervaar.
Die produke sluit in van hulle ronde baallaaier tot hulle bekende Kanna automatiese wol press en selfs hulle nuwer recycle press.