Recycle Press
Video: Kanna Industries bring oplossings na boere
Begrip vir boere en slim tegnologie-oplossings is kernkenmerke van Kanna Industries. Dit is weer deeglik by NAMPO bewys met Kanna se reeks robuuste en doeltreffende woltoerusting. Met 'n fokus op die unieke uitdagings van plaaslike wolboerdery, het Kanna se teenwoordigheid by die skou boere die geleentheid gebied om eerstehands[...]