VIDEO: Kan ‘n boer dan nie sonder Kanna nie? | Kanna Industries by NAMPO

KANNA NAMPO 2026 TN
Kanna se stigter en eienaar, Willa Nolte, het op ‘n Karooplaas grootgeword en hy begryp eerstehands die unieke uitdagings en geleenthede wat Suid-Afrikaanse boere daagliks.
Hierdie praktiese kennis en begrip vorm die kern van Kanna se bestaan: masjiene wat deur boere vir boere ontwerp en vervaardig word. Willa vertel meer oor hulle wye verskeidenheid produkte tydens NAMPO.
Kyk die video vir meer.