Veehantering

Kanna Industries bied boere toerusting wat deur boere ontwerp en vervaardig is.

Boere se behoeftes en boere se vernuf vorm die grondslag vir oplossings wat boere deur dik en dun dien. Dit is hoekom boere so ingenome is met die toerusting wat Kanna Industries vervaardig. Kanna se stigter en eienaar, Willa Nolte, het op ‘n Karooplaas grootgeword en hy begryp eerstehands[...]

By Jaco Cilliers|24th June 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

VIDEO: Algar by NAMPO: Nuwe Drone Trailer en vele meer

ALGAR was soos oudergewoonte by NAMPO Oesdag met hulle verskeie veehanteringstoerusting. Hullle jongste skepping, die Drone Trailer, is ’n baanbrekende toevoeging tot enige vooruitdenkende plaas. Die sleepwa is spesiaal ontwerp om as mobiele lanseer- en landingsbasis vir hommeltuie gebruik te word, volledig met ingeboude herlaaistasies, berging, ’n werkstasie en[...]

By Spesialisskrywer|28th May 2025|Categories: Animal Management Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |

Wees ‘n bielie van ‘n boer met die Bielie-kraal beestelsel! | Algar

Algar IND BK stel bekend die revolusionêre Bielie-kraal beesstelsel! Hierdie stelsel is ontwerp om veehantering heeltemal op sy kop te draai met die nuutste meganiese tegnologie vir duursaamheid, tydbesparing en koste effektiwiteit. Hierdie innoverende stelsel spog met komponente soos die Bielie-fuik, Bielie-skuifhek en Bielie-verstelbare gang, wat foutloos beweeg en[...]

By Specialist Writer|2nd September 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

VIDEO: Hanteer elke bielie van ‘n uitdaging met Algar se Bieliesisteem

Charlotte Esterhuizen hanteer die verkope by Algar veehantering. Daarom kan jy seker wees sy weet waarvan sy praat! In hierdie video praat Charlotte oor hoekom die Bieliesisteem die beste manier is om jou vee te hanteer. Die Bieliesisteem maak dit maklik en veilig om jou diere in die gang[...]

By Specialist Writer|5th June 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , , |

Het jy ‘n bielie van ‘n bees? Dan kort jy Algar se Bielie-kraal

Algar se veehanteringstoerusting is al jare lank bekend onder boere. Die stelsels word ontwerp deur boere vir boere. By NAMPO 2024 het Algar hulle nuwe Bielie-kraal bekend gestel. Die stelsel bestaan uit die Bielie-klamp, Bielie-gang en Bielie-fuik. Charlotte Esterhuizen van Algar praat oor die voordele van die Bielie-kraal.[...]

By Natasha Pretorius|28th May 2024|Categories: Animal handling|Tags: , , , |
0
Go to Top