veeboerdery

Trokgelaaide voermengers vorm deel van uitnemende voeroplossings

Voermengers is een van die belangrikste implemente op enige plaas. Boere se vee moet aaneenlopend gevoer word, en hoe jy die voer by hulle kry, is van kardinale belang. Suid-Afrika se boere doen dit reeds dekades lank op ’n betroubare manier: hulle koppel hul voermenger aan ’n trekker en[...]

By Victor Moolman|16th September 2026|Categories: Artikels, Meganisasie, Voerproduksie en -hantering|Tags: , , , , |

VIDEO: Innovasie in vee-identifikasie by NAMPO 2026

Betroubare identifikasie speel 'n belangrike rol in moderne veebestuur, en by NAMPO 2026 het Dry Ice International gewys hoe droogys-brandmerking boere kan help om hul diere effektief en permanent te identifiseer. In hierdie video verduidelik die span: • Hoe droogys-brandmerking toegepas word • Waarom dit 'n gewilde alternatief tot[...]

Algar Ind BK: Praktiese toerusting vir moderne veeboerdery

Algar Ind BK fokus op die vervaardiging van betroubare veehanteringstoerusting wat ontwerp is om werk met vee veiliger, vinniger en meer doeltreffend vir boere te maak. Met ’n sterk fokus op duursaamheid en praktiese ontwerp, word Algar se toerusting gebou om die uitdagende toestande wat dikwels op Suid-Afrikaanse plase[...]

By Artikel voorsien|16th March 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

Sorg so vir jou skape in die somer

’n Bondige, handige naslaangids om gereeld seker te maak dat jy nog op die regte spoor is met die bestuur van jou diere, is nooit te versmaai nie. Die produsentedienste van die Wolkwekersvereniging van Suid-Afrika (NWKV) gee elke tweede maand ’n bestuurskalender vir wolskape in die somerreën-gebiede van Suid-Afrika uit. Hier is die Desember- en Januarie- uitgawe wat jou sal help om jou veekudde beter te bestuur.

By Specialist Writer|12th January 2022|Categories: Stock and game farming|Tags: , , |
0
Go to Top