Algar
Algar se 2,7 m-hommeltuigwa: ’n Mobiele oplossing vir moderne boerdery
Die gebruik van landbouhommeltuie het die afgelope paar jaar vinnig toegeneem. Hommeltuie maak dit moontlik om gewasse akkuraat te bespuit, moeilike gebiede te bereik en chemiese middels meer doelgerig toe te dien. Om hierdie tegnologie doeltreffend in die veld te gebruik, benodig boere egter meer as net ’n hommeltuig.[...]
VIDEO: Slim landbou-oplossings vir die moderne boer | Algar by NAMPO 2026
Van veehantering en sleepwaens tot presisieboerdery en die nuutste tegnologie – Algar het by NAMPO 2026 gewys hoe innovasie boere kan help om meer doeltreffend te werk. In hierdie video gesels ons oor: • Algar se reeks landbou-oplossings • Veehanteringstoerusting en praktiese plaasoplossings • Sleepwaens en toerusting vir daaglikse[...]
Algar laat gras nie onder hul voete groei nie; NAMPO bring nuwe reekse
Algar is wel bekend vir hul veehanteringstoerusting wat spesiaal ontwerp is om die proses vir boere en diere gemakliker en veiliger te maak. Hulle het ook onlangs hul hommeltuigwaentjie by hul reeks produkte gevoeg. Hierdie jaar het hulle by NAMPO besluit om van hul bekendste reekse uit te brei[...]
Algar Ind BK: Praktiese toerusting vir moderne veeboerdery
Algar Ind BK fokus op die vervaardiging van betroubare veehanteringstoerusting wat ontwerp is om werk met vee veiliger, vinniger en meer doeltreffend vir boere te maak. Met ’n sterk fokus op duursaamheid en praktiese ontwerp, word Algar se toerusting gebou om die uitdagende toestande wat dikwels op Suid-Afrikaanse plase[...]
VIDEO: Algar se hommeltuigwaentjie en beesklamp staan uit by NAMPO Kaap 2025
Algar Veehantering se stalletjie het beslis die aandag getrek by NAMPO Kaap 2025. Die hommeltuigwaentjie is een van Algar se slim ontwerpe wat jou hommeltuig-operasies op die plaas na ‘n nuwe vlak neem. Hommeltuie raak al hoe meer gewild in die boerdery, dit is egter ‘n gesukkel om die[...]