Veeldoeligge Algar-waentjie

Algar laat gras nie onder hul voete groei nie; NAMPO bring nuwe reekse

Algar is wel bekend vir hul veehanteringstoerusting wat spesiaal ontwerp is om die proses vir boere en diere gemakliker en veiliger te maak. Hulle het ook onlangs hul hommeltuigwaentjie by hul reeks produkte gevoeg. Hierdie jaar het hulle by NAMPO besluit om van hul bekendste reekse uit te brei[...]

By Natasha Pretorius|25th May 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
Go to Top