Algar
VIDEO: Algar se hommeltuigwaentjie en beesklamp staan uit by NAMPO Kaap 2025
Algar Veehantering se stalletjie het beslis die aandag getrek by NAMPO Kaap 2025. Die hommeltuigwaentjie is een van Algar se slim ontwerpe wat jou hommeltuig-operasies op die plaas na ‘n nuwe vlak neem. Hommeltuie raak al hoe meer gewild in die boerdery, dit is egter ‘n gesukkel om die[...]
Algar bied slim oplossings vir die moderne boer met hulle hommeltuigwaentjie en beesklamp
Algar Veehantering se stalletjie het beslis die aandag getrek by NAMPO Kaap 2025. Saam met die res van hulle reeks veehanteringsprodukte het hulle ook twee van hul gewildste produkte uitgestal wat elke boer se lewe makliker maak: die hommeltuigwaentjie (Drone Trailer) en die beproefde bees nek- en lyfklamp. Hierdie[...]
Algar Ind BK: Die toppunt in veehanteringstoerusting
By Algar Ind BK verstaan ons dat doeltreffende veehantering die hoeksteen van 'n suksesvolle plaas is. Ons vernuwende toerusting, die beesnek- en lyfklamp, kleinvee-kantelaar en kleinvee-hibriedekrat, is ontwerp om veehanteering te vergemaklik terwyl dierewelstand en die boer se veiligheid heel bo gestel word. Hierdie oplossings spruit uit dekades van praktiese ervaring en is[...]
VIDEO: Algar by NAMPO: Nuwe Drone Trailer en vele meer
ALGAR was soos oudergewoonte by NAMPO Oesdag met hulle verskeie veehanteringstoerusting. Hullle jongste skepping, die Drone Trailer, is ’n baanbrekende toevoeging tot enige vooruitdenkende plaas. Die sleepwa is spesiaal ontwerp om as mobiele lanseer- en landingsbasis vir hommeltuie gebruik te word, volledig met ingeboude herlaaistasies, berging, ’n werkstasie en[...]
ALGAR se vernuftige oplossings verbeter veiligheid en doeltreffendheid in veehantering
Vir enige boer is doeltreffende veehantering noodsaaklik; nie net vir produktiwiteit nie, maar ook vir veiligheid, akkuraatheid en dierewelsyn. ALGAR, ’n gevestigde Suid-Afrikaanse vervaardiger van landboutoerusting, verstaan hierdie dinamiek en bied duursame, praktiese oplossings vir bees- en skaapboere regoor die land; van bekroonde nekklampe en krale tot hulle nuutste[...]