VIDEO: Algar by NAMPO: Nuwe Drone Trailer en vele meer

AGI_TNreg
ALGAR was soos oudergewoonte by NAMPO Oesdag met hulle verskeie veehanteringstoerusting. Hullle jongste skepping, die Drone Trailer, is ’n baanbrekende toevoeging tot enige vooruitdenkende plaas.
Die sleepwa is spesiaal ontwerp om as mobiele lanseer- en landingsbasis vir hommeltuie gebruik te word, volledig met ingeboude herlaaistasies, berging, ’n werkstasie en sonpaneelstelsel.
Kyk die video vir meer: