nampo oesdag
NAMPO Oesdag 2026: Dink Groot. Dink New Holland
Met die klem op groot masjiene fokus New Holland hierdie jaar op die nuwe CR10-stroper en die opgegradeerde T9®- en Genesis T8®-trekkerreekse. New Holland bevestig hiermee dat hulle een van die sleutelverskaffers is van groot landboutoerusting aan produsente wat hierdie toerusting benodig. Tydens die NAMPO-oesdag sal New Holland ’n[...]
Geen gesplete-hoefdieruitstallings by die 2026 NAMPO Oesdag weens bek-en klouseer risiko
Graan SA en die NAMPO-bestuur bevestig dat geen gesplete-hoefdiere by die 2026 NAMPO Oesdag, wat van 12-15 Mei 2026 by NAMPO Park plaasvind, toegelaat sal word nie. Hierdie besluit volg ná die onlangse uitbrekings van bek- en klouseer (BKS) in Suid-Afrika, insluitend gevalle wat geografies nader aan die sentrale[...]
VIDEO: Algar by NAMPO: Nuwe Drone Trailer en vele meer
ALGAR was soos oudergewoonte by NAMPO Oesdag met hulle verskeie veehanteringstoerusting. Hullle jongste skepping, die Drone Trailer, is ’n baanbrekende toevoeging tot enige vooruitdenkende plaas. Die sleepwa is spesiaal ontwerp om as mobiele lanseer- en landingsbasis vir hommeltuie gebruik te word, volledig met ingeboude herlaaistasies, berging, ’n werkstasie en[...]
Rekordgetal besoekers by NAMPO 2024
Met groot geesdrif stroom derduisende boere elke jaar na NAMPO-oesdag by Bothaville in die goeie ou Vrystaat om die nuutste neigings in landbou te aanskou. Graan SA se NAMPO-oesdag het oor die jare heen gegroei van ‘n klein begin in 1967 tot die reuse landbouhandelstentoonstelling van wêreldformaat wat dit[...]
NAMPO SE WERKLIKE SUKSES LÊ IN VENNOOTSKAPPE
Graan SA se 56ste NAMPO Oesdag wat van 14-17 Mei 2024 op NAMPO Park net buite Bothaville aangebied is, word allerweë as ‘n groot sukses beskou. ‘n Rekordgetal van 86 474 besoekers oor die vier dae – asook 865 uitstallers – bevestig die handelskou se gewildheid onder landbouers, uitstallers[...]