gesplete-hoefdieruitstallings
Geen gesplete-hoefdieruitstallings by die 2026 NAMPO Oesdag weens bek-en klouseer risiko
Graan SA en die NAMPO-bestuur bevestig dat geen gesplete-hoefdiere by die 2026 NAMPO Oesdag, wat van 12-15 Mei 2026 by NAMPO Park plaasvind, toegelaat sal word nie. Hierdie besluit volg nĂ¡ die onlangse uitbrekings van bek- en klouseer (BKS) in Suid-Afrika, insluitend gevalle wat geografies nader aan die sentrale[...]