nampo oesdag
Rovic Leers verskaf hoë-gehalte werktuie vir elke boerderybehoefte
Rovic Leers bly aan die voorpunt van hoë-gehalte meganisasie en tegnologie vir Suid-Afrikaanse boere. Met 2023 se NAMPO-oesdag het hierdie groep weer gewys dat daar in hulle stal ‘n werktuig vir elke behoefte is. Of jy nou kuilvoer vir jou vee plant of met graan, vrugte of groente boer,[...]
Nuwe NAMPO-rekord laat vorige syfer in stof byt
Die huidige uitstekende seisoen vir somersaaigewasse het bygedra tot 'n nuwe rekordgetal van 78 648 besoekers tydens Graan SA se afgelope NAMPO Oesdag. Besoekers se positiwiteit was inspirerend en heelwat van die meer as 700 uitstallers rapporteer dat hulle goeie besigheid gedoen het. “Laasjaar hierdie tyd het produsente midde-in[...]