Twin Clean™-skoonmaakskoen

VIDEO: New Holland se CR10 is ‘n bielie van ‘n stroper

Die CR10 van New Holland is ongeëwenaard – die 24 duim-rotors in ’n wyer en langer dorskompartement, voer ’n 16 000 liter-graantenk en laai die oes teen ’n vinnige 210 liter/sek af. Die Twin Clean™-skoonmaakskoen bevat twee skoonmaakstelsels wat gelyktydig loop, met twee boonste en twee onderste siwwe, twee[...]

NAMPO Oesdag 2026: Dink Groot. Dink New Holland

Met die klem op groot masjiene fokus New Holland hierdie jaar op die nuwe CR10-stroper  en die opgegradeerde T9®- en Genesis T8®-trekkerreekse. New Holland bevestig hiermee dat hulle een van die sleutelverskaffers is van groot landboutoerusting aan produsente wat hierdie toerusting benodig. Tydens die NAMPO-oesdag sal New Holland ’n[...]

0
Go to Top