Categories: Meganisasie Videos, Video'sPublished On: 24th June 2026

VIDEO: New Holland se CR10 is ‘n bielie van ‘n stroper

By 0 min read
70 words

New Holland

Die CR10 van New Holland is ongeëwenaard – die 24 duim-rotors in ’n wyer en langer dorskompartement, voer ’n 16 000 liter-graantenk en laai die oes teen ’n vinnige 210 liter/sek af.

Die Twin Clean™-skoonmaakskoen bevat twee skoonmaakstelsels wat gelyktydig loop, met twee boonste en twee onderste siwwe, twee skoongraansensors en twee stelle druksensors om die skoonmaakskoenlading te meet.

Kyk die video vir meer.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0