New Holland CR-stropers
VIDEO: New Holland se CR10 is ‘n bielie van ‘n stroper
Die CR10 van New Holland is ongeëwenaard – die 24 duim-rotors in ’n wyer en langer dorskompartement, voer ’n 16 000 liter-graantenk en laai die oes teen ’n vinnige 210 liter/sek af. Die Twin Clean™-skoonmaakskoen bevat twee skoonmaakstelsels wat gelyktydig loop, met twee boonste en twee onderste siwwe, twee[...]
New Holland CR-stropers – stroop meer as 50 gewasse!
Reeds sedert 1975 het New Holland se Twin Rotor™-stropers bewys dat hulle die onbetwisbare markleiers is wat kapasiteit, graangehalte en kragdoeltreffendheid betref. Met die verdere ontwikkeling van die CR-stropers in die daaropvolgende jare, het New Holland hierdie kenmerke verder ontwikkel en verbeter met die nuutste tegnologie vir voortreflike kraglewering,[...]