Bees nek- en lyfklamp

Algar bied slim oplossings vir die moderne boer met hulle hommeltuigwaentjie en beesklamp

Algar Veehantering se stalletjie het beslis die aandag getrek by NAMPO Kaap 2025. Saam met die res van hulle reeks veehanteringsprodukte het hulle ook twee van hul gewildste produkte uitgestal wat elke boer se lewe makliker maak: die hommeltuigwaentjie (Drone Trailer) en die beproefde bees nek- en lyfklamp. Hierdie[...]

By Natasha Pretorius|22nd September 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
Go to Top