Categories: Animal Management Videos, Video's, VideosPublished On: 6th October 2025

VIDEO: Algar se hommeltuigwaentjie en beesklamp staan uit by NAMPO Kaap 2025

By 1 min read
100 words

DSC00482

Algar Veehantering se stalletjie het beslis die aandag getrek by NAMPO Kaap 2025. Die hommeltuigwaentjie is een van Algar se slim ontwerpe wat jou hommeltuig-operasies op die plaas na ‘n nuwe vlak neem.

Hommeltuie raak al hoe meer gewild in die boerdery, dit is egter ‘n gesukkel om die masjiene en al jou produkte te kry waar jy dit wil hê. Algar het met ‘n alles-in-een oplossing opgekom om boerdery se nuutste tegnologie nog meer te vergemaklik.

Charlotte Esterhuizen verduidelik vir boere wat die hommeltuigwaentjie alles bied asook hulle nek- en lyfklamp.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0