sleepwaens
VIDEO: Slim landbou-oplossings vir die moderne boer | Algar by NAMPO 2026
Van veehantering en sleepwaens tot presisieboerdery en die nuutste tegnologie – Algar het by NAMPO 2026 gewys hoe innovasie boere kan help om meer doeltreffend te werk. In hierdie video gesels ons oor: • Algar se reeks landbou-oplossings • Veehanteringstoerusting en praktiese plaasoplossings • Sleepwaens en toerusting vir daaglikse[...]
Nic Trailers verskuif horisonne
“As jy ՚n nuwe bul vir jou kudde koop, verskuif jy mos die horison van jou boerdery met die nuwe aanteel. Net so verskuif ons horisonne met ons sleepwaens,” gesels Nic Keyser by NAMPO. “Ons gebruik die drome van boere as inspirasie om sleepwaens te skep wat innoverend, u-nic[...]