veeboerdery

Die Vrystaat verloor miljarde weens veediefstal

’n Ernstige toename  in veediefstalword sedert die begin van die jaar in die Vrystaat waargeneem. Die aantal voorvalle wat by die VKB/VL Veiligheidslessenaar aangemeld word, dui ’n beduidende styging aan, asook die aantal diere wat per voorval gesteel word. Die Steynsrus-distrik is veral geteiken na veediewe tydens drie voorvalle[...]

By Benine Ackermann|18th July 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Veeboerdery nie meer so winsgewend nie

"Veeboerdery is nie meer so winsgewend as wat mense dink nie," is ‘n bevinding in ‘n studie wat deur die Universiteit van die Vrystaat onderneem is onder leiding van prof Johan Willemse. Hieronder volg die verslag van die studie soos uitgestuur deur die Rooivleisprodusente-organisasie.Prof Willemse het bevind daar is[...]

By Benine Ackermann|7th March 2016|Categories: News|Tags: , |

Landboustudente presteer in skaapskeer.

Wat is lekkerder vir landbouleerders om kort en vinnige kursusse te loop oor die temas wat hulle na aan die hart lê? Die Hoër Landbouskou Marlow kon onlangs met behulp van die NWKV (Nasionale wolkwekersvereniging) hulle leerders aan die wonderwêreld van skaapskeer blootstel.Kortkursusse word jaarliks by Hoër Landbouskool Marlow aangebied[...]

By Specialist Writer|28th October 2015|Categories: News|Tags: , , |

Bestuur van ooie tydens laat dragtigheid en vroeë laktasie

Die volgende stuk kosbare inligting wat elke skaapboer moet deurlees is deur die NWKV uitgereik.Wol en vleis per hektaar geproduseer word as belangrike winsdrywerfaktore binne wolskaapboerdery beskou. Verskeie strategieë en stelsels is beskikbaar om die voortplanting van ooie te verhoog, maar die mate waarin dit gebruik word of toegepas[...]

By Specialist Writer|24th September 2015|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , , |
0
Go to Top