ooie

Hopetown se groot kampioenooi

Die negende jaarlikse skou van die Kraankuil Jongooiklub is einde November 2016 op die plaas Rooidam van Louis en Tanya Fourie, aangebied. Hierdie klub is in 2008 deur sewe Merino-boere van die Hopetown-area gestig. Februarie verlede jaar het die 15 deelnemers hulle ses twee-tand-ooitjies ingeskryf. Uardry Merino Stoet, De[...]

Bestuur van ooie tydens laat dragtigheid en vroeë laktasie

Die volgende stuk kosbare inligting wat elke skaapboer moet deurlees is deur die NWKV uitgereik.Wol en vleis per hektaar geproduseer word as belangrike winsdrywerfaktore binne wolskaapboerdery beskou. Verskeie strategieë en stelsels is beskikbaar om die voortplanting van ooie te verhoog, maar die mate waarin dit gebruik word of toegepas[...]

By Specialist Writer|24th September 2015|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , , |
0
Go to Top