VIDEO: Hanteer elke bielie van ‘n uitdaging met Algar se Bieliesisteem

Picture1
Charlotte Esterhuizen hanteer die verkope by Algar veehantering. Daarom kan jy seker wees sy weet waarvan sy praat!
In hierdie video praat Charlotte oor hoekom die Bieliesisteem die beste manier is om jou vee te hanteer. Die Bieliesisteem maak dit maklik en veilig om jou diere in die gang te druk. Die vertelbare gange wat hulle bied is uniek aan Algar. Hulle bied ook nekklampe aan die boer.
Die bieliesisteem bied dieselfde eienskappe en goeie kwaliteite as die res van Algar se produkte, maar teen ‘n bekostigbare prys.
Vir meer inligting, besoek www.algar.co.za, kontak 082-324-6256, of stuur ‘n e-pos na algar@algar.co.za.