vee veiling

VIDEO: Buckridge Bonsmara se 5de produksieveiling

Frans Seevinck van Buckridge Bonsmara nooi almal hartlik uit na hulle 5de produksieveiling. Die veiling vind plaas: Datum: 25 Februarie 2025 Plek: Tlakgaming Veilingskrale, Vryburg Distrik Tyd: 11H00 Op veiling: ± 125 Vroulike Bonsmara’s in verskillende stadia’s 25 Top geselekteerde Bonsmara bulle, wat beproefde kuddevaars insluit https://youtu.be/GF7MMugQOTE

By Specialist Writer|15th January 2025|Categories: Video's|Tags: , , , |

VIDEO: Terugflits na die die vuurwarm Nasionale Brahman veiling

Die jaarlikse Nasionale Brahman veiling het op 7 September 2024  weer vlam gevat by Parys Afridome. Die fris-bulle het beslis hierdie jaar se veiling opwindend gehou! As jy jou veiling wil bemark kontak: Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com  https://youtu.be/9EXSGm4_ilU[...]

By Specialist Writer|21st October 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |
0
Go to Top