VIDEO: Buckridge Bonsmara se 5de produksieveiling

Buckridge Bonsmara-HP-AD-Jan2025
Frans Seevinck van Buckridge Bonsmara nooi almal hartlik uit na hulle 5de produksieveiling.
Die veiling vind plaas:
Datum: 25 Februarie 2025
Plek: Tlakgaming Veilingskrale, Vryburg Distrik
Tyd: 11H00
Op veiling:
± 125 Vroulike Bonsmara’s in verskillende stadia’s
25 Top geselekteerde Bonsmara bulle, wat beproefde kuddevaars insluit