TXL Bovelder
Stof jou vellies af en gryp jou beursie vir vanjaar se ongelooflike TXL Bovelder aanbieding te Vivo
TXL Bovelder was een van die eerste kuddes wat in 1994 in die Limpopo-streek geteel is. Hierdie Bovelders is dik, geharde en fenomenale aanpasbare bulle wat loop op strawwe hartwater, rooiwater en galsiekte gebied. Hierdie bulle is nie net 'n bederf vir die oog nie, maar funksioneel, volhoubaar en[...]