Tian Kruger Boerdery

Nuwe rekord opgestel by Vlakte Bonsmara se 17de bulveiling

Vlakte Bonsmara se 17de bulveiling, wat op 16 Oktober 2026 plaasgevind het, het weereens bewys dat goeie genetika en sterk vennootskappe tot groot sukses lei. Die veilingsaal was in ’n feestelike stemming toe ’n nuwe rekord vir Vlakte Bonsmara se veiling opgestel is. Lot 14, TKB 230337, het sy[...]

0
Go to Top