Syferfontein Bonsmaras se 25ste produksieveiling- 13 Junie 2024

12014-Veeplaas-ad-210×280-b
Syferfontein Bonsmaras hou 13 Junie 2024 hulle 25ste produksieveiling te plaas Goodlands, Vrede-distrik. Moenie hierdie pragveiling misloop met voortreflike bloedlyne en besonderse teelwaardes nie. 60 bulle en 60 vroulike diere is op aanbod.
Kliek hier vir die bul katalogus: 12014-BUL-KATALOGUS en hier vir die vroulike katalogus: 12014-VROULIKE-KATALOGUS
Vir meer inligting gaan na www.syferfonteinbonsmara.com of kontak Nico Pieterse by 082-853-1525