vleisbeeste
Bonsmara vat 2023 aan
Bonsmara SA sien uit na Maart. Hoekom? Want MAART MAAND IS BONSMARA MAAND. Met die nuwejaar wat voor ons lê met al sy uitdagings maar soveel meer geleenthede kan Bonsmara liefhebbers weer uitsien na die jaarlikse Dié Rooi Ras Geleentheid en Nasionale Veiling in Maart. Hierdie jaarlikse hoogtepunt op[...]
Hoe om ‘n voerkraal vir vleisbeeste op jou plaas te begin
՚n Beesboer se droom is om die swaarste kalwers te produseer om uiteindelik die vleiseters se aanvraag te versadig. Daarvoor betaal hulle hom. Dit is die verstandige boer se mikpunt om soveel vleis as moontlik per hektaar te produseer. Daarvoor begin hy met beeste wat die genetiese potensiaal het[...]
Voerinnamemetings van vleisbeeste
Geskiedenis is gemaak toe belanghebbendes wat gemoeid is met die akkurate meting en sinvolle aanwending van voerinname by vleisbeeste saamgekom het op 7 Augustus 2018. Die Sernick groep was die gasheer op die plaas Liebenbergstroom, Edenville. Die inisiatief spruit voort uit die besluit van Stamboek se Logix Vleisbeesforum om[...]