SA Stamboek

Riglyne vir SA Stamboek se Ram Inname & Groei Toetse

RIGLYNE VIR RAM VOERINNAME & GROEITOETSE  DOEL Groeitoetse en voerinname het dit ten doel om die genetiese potensiaal vir groei en voerdoeltreffendheid van ramme wetenskaplik so akkuraat as moontlik onder realistiese kommersiële toestande en volgens Suid-Afrikaanse produksie sisteme te bepaal. Diere moet verkieslik geëvalueer word onder dieselfde toestande as[...]

By Siebert Vermeulen|26th June 2026|Categories: Vee en rasse|Tags: , , , , |

SA Stamboek/UNISTEL NASIONALE ELITE 2025-toekennings

Die jaarlikse NASIONALE ELITE-toekennings is SA Stamboek se glansgeleentheid. Die geleentheid gee erkenning vir die BESTE van die BESTE telers, stoetkuddes en stoetdiere. Die SA Stamboek NASIONALE ELITE Prystoekennings het op 28 April 2025 by Monte Bello Landgoed plaasgevind. Die geleentheid is voorafgegaan deur die gesogte Vleissentraal/SA Stamboek NASIONALE[...]

By Spesialisskrywer|29th April 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

SA Stamboek Vleisbeestelersverenigings ondersteun die tweede ronde van die Vleisbees Genomika-program ten volle

Tydens 'n beplanningsvergadering wat op 11 April 2024 en via aanlynverbinding gehou is, het die Vleisbeestelersgenootskap-lede van SA Stamboek entoesiasties hul steun bevestig om aan die tweede ronde van die Vleisbeesgenomikaprogram (BGP2) deel te neem. Meer as 40 telersgenootskapverteenwoordigers en tegniese en professionele Stamboek personeel het die vergadering in[...]

By Specialist Writer|17th April 2024|Categories: Nuus|Tags: , , |

SA Stamboek Hoofbestuurder

SA Stamboek, die leier in diereaantekening en verbetering in Suid-Afrika en omstreke lewer ongeëwenaarde beste dienste en produkte aan sy lede, stoettelers en ander veeboere. Die Uitvoerende Komitee (EXCO) van Stamboek, bestaande uit verteenwoordigers van Telersgenootskappe, en die bestuurspan sorg dat die kwaliteit en uitbreiding van dienste en produkte[...]

By Specialist Writer|10th November 2023|Categories: Nuus|Tags: , |

Die jongste vernuwings vir VLEISBEESTE by SA Stamboek

SA Stamboek is trots om aan te kondig dat teeldoelwitte vir beide stoet en kommersiële vleisbeeskuddes op ’n nuwe vlak geplaas word met die integrering van alle inligting wat ’n merkbare verskil maak aan die winsgewendheid van beesvleisproduksie. Dit is reeds alom bekend dat SA Stamboek die enigste Registrerende[...]

By Specialist Writer|5th October 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top