voerinname
Riglyne vir SA Stamboek se Ram Inname & Groei Toetse
RIGLYNE VIR RAM VOERINNAME & GROEITOETSE DOEL Groeitoetse en voerinname het dit ten doel om die genetiese potensiaal vir groei en voerdoeltreffendheid van ramme wetenskaplik so akkuraat as moontlik onder realistiese kommersiële toestande en volgens Suid-Afrikaanse produksie sisteme te bepaal. Diere moet verkieslik geëvalueer word onder dieselfde toestande as[...]