SA Stamboek
SA STAMBOEK ELITE Toekennings 2022
Die jaarlikse NASIONALE ELITE-toekennings is SA Stamboek se glansgeleentheid. Die geleentheid gee erkenning vir die BESTE van die BESTE telers, stoetkuddes en stoetdiere. Die twaalfde Standard Bank / SA Stamboek NASIONALE ELITE Prystoekennings het op 2 Mei 2022 by Monte Bello Landgoed plaasgevind. Die geleentheid is voorafgegaan deur die[...]
Standard Bank/SA Stamboek ELITE 2021 toekennings
Die Standard Bank / SA Stamboek ELITE 2021 toekennings moes, soos in die geval van 2020, op ’n uniek-anderse manier plaasvind. Die kansellasie van Bloemskou 2021 en die beperkings wat steeds geld, het weer daarvoor gesorg dat SA Stamboek en ons borge die tegnologie moes inspan om op ‘n[...]
Nuwe lede verkies tot SA Stamboek
Twee nuwe Uitvoerende Komiteelede (EXCO) is nuut verkies tydens Stamboek se Algemene Jaarvergadering wat op 1 November 2018 in Bloemfontein plaasgevind het. Die vakatures het ontstaan as gevolg van die uittrede van dr Johan Jooste en PW van Heerden. Hulle plekke word nou ingeneem deur Pete Durham en Koos[...]
Voerinnamemetings van vleisbeeste
Geskiedenis is gemaak toe belanghebbendes wat gemoeid is met die akkurate meting en sinvolle aanwending van voerinname by vleisbeeste saamgekom het op 7 Augustus 2018. Die Sernick groep was die gasheer op die plaas Liebenbergstroom, Edenville. Die inisiatief spruit voort uit die besluit van Stamboek se Logix Vleisbeesforum om[...]
Nuwe aanstelling vir SA Stamboek
Die Uitvoerende Raad van SA Stamboek het aangekondig dat dr Japie van der Westhuizen, wat waargeneem het as Hoofbestuurder sedert Julie 2017, permanent aangestel is in die pos. Dit volg na ’n uitgebreide proses om geskikte kandidate te evalueer wat vir die pos aansoek gedoen het. Japie dien ook[...]