SA Stamboek
SA Stamboek ELITE prysuitdelingsdinee
Die 2018 SA Stamboek ELITE prysuitdelingsdinee wat op 30 April plaasvind het, bied weer geleentheid om erkenning te gee aan uitsonderlike prestasies deur telers. Die geleentheid het sedert 2012 gegroei tot een van die hoogtepunte op die veekalender in Suider-Afrika. Die ELITE geleenthede is ’n toonbeeld van die Stoetbedryf[...]
SA Stamboek en Merino SA stel nuwe genetiese waardes vry vir Merino-telers
Die heel nuutste wetenskaplike ontwikkelings en tegnologie, van toepassing op moderne skaapteling, is ’n nuwe Genetiese Evaluasie vir die Merino ras deur SA Stamboek ontwikkel. Met die goedkeuring van die Merino SA Tegniese Komitee word dit vanaf April 2018 deur SA Stamboek op ’n roetine-basis in werking gestel en[...]
SA Stamboek brei dienste uit gegrond op genomiese inligting
Twee belangrike ooreenkomste is onlangs deur SA Stamboek onderteken om te verseker dat genomiese inligting optimaal deur Suid-Afrikaanse veetelers gebruik kan word. Stamboek het onlangs die “Single Step” Genomiese Evaluasie vir twee vleisbeesrasse uitgerol waarmee die akkuraatheid van voorspelling van genetiese waardes en identifisering van geneties meerderwaardige diere betekenisvol[...]