Standard Bank/SA Stamboek ELITE toekennings
Standard Bank/SA Stamboek ELITE 2021 toekennings
Die Standard Bank / SA Stamboek ELITE 2021 toekennings moes, soos in die geval van 2020, op ’n uniek-anderse manier plaasvind. Die kansellasie van Bloemskou 2021 en die beperkings wat steeds geld, het weer daarvoor gesorg dat SA Stamboek en ons borge die tegnologie moes inspan om op ‘n[...]